Gereelde Vrae

Any licensed firearm owner.

Nee, een polis dek jou en jou gesin vir die gebruik van al julle vuurwapens.

Depending on the option that you choose, you’ll get comprehensive legal cover up to R400 000 per case and liability cover up to R300 000 per annum.

Ons regspraktisyns is 24 uur beskikbaar

Ja, dag of nag, indien nodig.

Ja, altyd. Prokureurs en advokate word in hul veld van deskundigheid aangewend.

Slegs top, baie ervare regslui is vooraf geselekteer as lede van ons paneel wat ons polishouers bystaan.

Alle regspraktisyns op ons paneel het meer as 10 jaar praktiese ondervinding.

Nee, ons hoofkantoor is in Pretoria gesetel en ons het ‘n landswye netwerk van meer as 2 500 regsfirma’s en advokate.

Ja ons kan ons polishouers in enige dorp / hof in Suid-Afrika bystaan. Ons paneel regspraktisyns strek oor al 9 provinsies.

Opsie 1:

R135 per maand vir dekking van regskostes tot en met R100 000 per saak/eis Aanspreeklikheidsdekking tot en met R100 000 per jaar.

Opsie 2:

R245 per maand vir dekking van regskostes tot en met R300 000 per saak/eis •Aanspreeklikheidsdekking tot en met R300 000 per jaar.

Option 3:

R325 per month for legal assistance cover up to R400 000 per case and up to R300 000 firearm liability cover per annum.

Nee, daar is geen verskuilde kostes nie. Jy betaal slegs jou maandelikse premie.

Besoek ons webtuiste by www.firearmsguardian.co.za en voltooi die aanlyn aansoekvorm wat outomaties aan een van ons makelaars gestuur sal word;

–  jy kan een van ons geakkrediteerde makelaars kontak en ‘n aansoekvorm invul; of

–  bel ons by 012 665 2500 vir verdere produkinligting; of

–  versoek ons op ons webstuiste om jou te bel.

Jou polis begin op die datum waarop ons jou eerste premie ontvang.

From the inception of your policy, you can start using the service, but limited to advice only. Only after you have the policy for more than one month, you will be entitled to the litigation and representation benefits.

Yes, a 1-month waiting period is applicable but only with regards to litigation and representation in court. Representation in any matter only becomes active after expiry of the 1-month waiting period from the policy start date and matters that arose prior to the policy start date, or within the 1-month period, are excluded.

Maar, jy is wel geregtig op regsadvies vanaf die begin van jou polis vir alle gevalle wat deur die polis gedek word.

In respect of the liability benefit, a 3-month waiting period applies.

Hierdie voorvalle is uitgesluit wat betref regsverteenwoordiging en aanspreeklikheidsdekking maar jy is wel geregtig op regsadvies.

Wanneer jy dit ookal nodig het.

Premies word gewoonlik per debietorder verhaal. Maar premiebetalings per “EFT”- betaling kan ook op spesiale versoek gedoen word.

Jy kan die polis enige tyd skriftelik, met onmiddellike effek, kanselleer.

Eise moet binne 31 dae vanaf die datum waarop ‘n gebeurtenis plaasgeving het ingestel word of binne 31 dae nadat jy van ’n gebeurtenis, wat tot ‘n eis kan lei, bewus geword het of binne 31 dae nadat jy van ‘n strafregtelike oortreding aangekla is of jy bewus geword het van’n siviele eis wat teen jou ingestel is.

Jy kan ons klagteprosedure van ons hoofkantoor aanvra.

Ja, jy kan toegang tot ons beleid hieroor kry deur hier te klik

Borderweg 319 C, Lynnwood, Pretoria

Afrikaans