Die Wettige Veiligheidsnet vir Vuurwapeneienaars
Fireamers Guardian verskaf regs- en aanspreeklikheidsdekking ten opsigte van voorvalle wat verband hou met vuurwapengebruik, besit en eienaarskap.

Kriminele Vervolging

Wet op die beheer van vuurwapens kwessies

Sivielregtelike Eise

Aanspreeklikheidsdekking

Vuurwapenverwante administratiewe aangeleenthede

WAT IS FIREARMS GUARDIAN

Firearms Guardian is ‘n baanbreker versekeringspakket wat regs- en aanspreeklikheidsbeskerming aan wettige vuurwapeneienaars bied. Firearms Guardian is ‘n korttermynversekeringspolis wat aan vuurwapeneienaars gespesialiseerde dekking ten opsigte van regskostes en aanspreeklikheid bied wat uit die eienaarskap, gebruik en besit van hul vuurwapens mag voortspruit. Ons polis dek gevalle van selfverdediging, jagongelukke, sportskiet, vuurwapenopleidingsessies en onwettige arrestasies deur die SAPD, sowel as enige vervolging wat ingevolge die Wet op Vuurwapenbeheer ingestel word.

Firearms Guardian
BESKERM WETTIGE VUURWAPEN EIENAARS

Die lewe is baie onseker en en jy weet nooit wanneer jy of jou familie die slagoffers van ‘n geweldadige aanval gaan wees nie. Dit mag vir jou as gelisensieerde vuurwapeneienaar nodig wees om jou vuurwapen ter selverdediging te gebruik maar dan loop jy die risiko om van moord aangekla te word.

Is jy in staat om die finansiele koste van ‘n duur regsgeding te dra? Firearms Guardian bied jou die beskerming wat jy nodig deur 24/7 direkte toegang tot ‘n uiters bekwame span regskundiges.

Ondervinding en kundigheid wat jy kan vertrou
PRAKTISERENDE PROKUREURS
0
TEN MINSTE 10 JAAR ONDERVINDING
0
BYSTAND
0 /7

Om te verseker dat jy onmiddellike toegang tot regsbystand het, het ons meer as 2 500 top praktiserende prokureurs en advokate landwyd – almal met ’n minimum van 10 jaar ondervinding – wat bystaan ​​om jou en jou onmiddellike gesin by te staan, 24/7 

Firearms Guardian bied jou
en jou gesin:

Geen bykomende of versteekte kostes is betaalbaar nie, slegs die maandelikse premie.

Ons beskerm jou en jou familie

OPSIE 1

Maandelikse premie:
R135 p/m
Regsbystand per saak:
Tot R100,000
Aanspreeklikheidsdekking per jaar:
Tot R100,000

Ons premies word jaarliks hersien.

OPSIE 2

Maandelikse premie:
R245 p/m
Regsbystand per saak:
Tot R300,000
Aanspreeklikheidsdekking per jaar:
Tot R300,000

Ons premies word jaarliks hersien.

Afrikaans